Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Sus!! Baie baie geluk met jou verjaardag!! Dit is ons gebed dat die Here jou ryklik sal seën, nie

Ads
Sus!! Baie baie geluk met jou verjaardag!! Dit is ons gebed dat die Here jou ryklik sal seën, nie
Create a similar
Send a card


Zbieramy na nowe darmowe kartki!

The content of the card
Spesiale verjaardag wense vir n spesiale verjaardag sister en tante!!!

Sus!! Baie baie geluk met jou verjaardag!! Dit is ons gebed dat die Here jou ryklik sal seën, nie net vandag nie, maar ook elke dag vorentoe. Mag Hy vir jou n toevlug en bergvesting wees! Mag Sy goedheid en guns jou volg elke dag van jou lewe!!!

Hoop jy gaan jou daggie terdeë geniet saam met almal wat vir jou omgee en vir jou lief is!

Liefde: Van ons Bothatjies♥️
Similar cards
Inspirations
Happy Birthday Micheal EdoziehVšetko najlepšie k meninám KrstnáKo Laimiņa vēlēt gribMr. Surendra Kumar, S.S.E, Northern Railway,Baroda House,New DelhiJuffrou Natasha - Baie geluk met juffrou se verjaarsdag. Daar word vandag met baie liefde aan juffro2nd Floor
Statistics Created today: 0 Created yesterday: 7 Created 7 days: 49 Created 30 days: 257 All ecards: 360835
Copyright by CreateGreetingCards.eu