Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Sussa!! Baie baie geluk met jou verjaardag!! Dit is my gebed dat die Here jou ryklik sal seën, ni

Ads
Sussa!! Baie baie geluk met jou verjaardag!! Dit is my gebed dat die Here jou ryklik sal seën, ni
Create a similar
Send a card


Jeśli chcesz się nas wesprzeć? możesz postawić kawkę

The content of the card
Spesiale verjaardag wense vir n spesiale verjaardag sister!!!

Sussa!! Baie baie geluk met jou verjaardag!! Dit is my gebed dat die Here jou ryklik sal seën, nie net vandag nie, maar ook elke dag vorentoe. Mag Hy vir jou n toevlug en bergvesting wees! Mag Sy goedheid en guns jou volg elke dag van jou lewe!!!

Hoop jy geniet jou dag en onthou jy is kosbaar en waardevol vir Hom en vir ons.

Liefde jou sussie Petra
Similar cards
Inspirations
Mrs & Mr Paras Shantilal ShahWe invite you for Eid Celebration and having Shirkhurma at my homeW dniu Twoich urodzin życzymy Ci szczęścia, zdrowia, pomyślności, spełnienia wszystkich najskrHappy MotherHundredLai šodien nesteidzīga rīta kafija, labi pavadīta diena ar mīļajiem un vāzē pavasara ziedi
Statistics Created today: 6 Created yesterday: 5 Created 7 days: 54 Created 30 days: 264 All ecards: 360846
Copyright by CreateGreetingCards.eu