Veels Geluk Met Mamma se Verjaarsdag
Create a similar
Send a card
Wesprzyj Polski darmowy generator kartek!
The content of the card
My Moeder,
Veels Geluk Met Mamma se Verjaarsdag.
Mag die Here Ma seën en nog baie jare spaar!
Ek hoop Moeder het ń wonderlike daggie en dat die jaar vorentoe net geluk,liefde en vreugde inhou.
Ek is ongelooflik baie lief vir Moeder.
Ma is my alles en my lewe!
Dankie vir alles, Ek waardeer Moeder baie.
Enjoy your Birthday Mommy x
Statistics
Created today: 12
Created yesterday: 6
Created 7 days: 78
Created 30 days: 382
All ecards: 360661
Copyright by CreateGreetingCards.eu