Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Baie liefde: Lovey, Marie, die Kinders & die Kleinkinders

Ads
Baie liefde: Lovey, Marie, die Kinders & die Kleinkinders
Create a similar
Send a card


Jeśli chcesz się nas wesprzeć? możesz postawić kawkę

The content of the card
Baie geluk met ma se verjaarsdag.

Daar word vandag met baie liefde aan ma gedink en mooiste wense gebring vir iemand baie besonders, iemand wat ons baie na aan die hart lê. Baie dankie vir alles wat ma vir ons doen.

Ons is baie baie lief vir ma.

Lekker verjaar.

Baie liefde: Lovey, Marie, die Kinders & die Kleinkinders
Similar cards
Inspirations
Wish u a very Happy birthday ArunBhaiya & BhabhiOn Saturday 2nd January, 1 pm onwards🙏🏼 GURU KA SHUKRANA 🙏🏼Best wishes on your name day EvageliaGodd-Dhana Invitation
Statistics Created today: 10 Created yesterday: 8 Created 7 days: 58 Created 30 days: 273 All ecards: 360820
Copyright by CreateGreetingCards.eu