Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

E mooiste wense vir jou gebring vir iemand besonders, iemand wat baie na aan ons harte lê. Baie dan

Ads
E mooiste wense vir jou gebring vir iemand besonders, iemand wat baie na aan ons harte lê. Baie dan
Create a similar
Send a card


Zbieramy na nowe darmowe kartki!

The content of the card
Monica
Baie geluk met jou verjaarsdag. Ons
bring vandag spesiaal vir jou klippies om jou voete vas op die rots te hou.'n Spieël sodat jy kan sien hoe wonderlik en uniek jy is. 'n Sakkie met woorde wat sê hoe spesiaal jy is. Skulpies om jou te herinner dat die siel hoog en laag gety moet ervaar om vervuld te wees.
En 'n bondeltjie Liefde uit ons harte uit. Daar word vandag met baie liefde aan jou gedink en net die mooiste wense vir jou gebring vir iemand besonders, iemand wat baie na aan ons harte lê. Baie dankie vir alles wat jy tot dus vêr vir ons beteken..
Jy moet Lekker verjaar!
xxx
Liefde van die Meyer gesin Richardsbaai
Similar cards
Inspirations
E OF GETTING GOOD RESULTS .MY PRAYERS ARE WITH YOU .HAVE FULL CONFIDENCE IN YOURSELF .GOOD LUCKTo attend Sri Sukhmani Sahib PathKöszönjük a szeretetét, a sok segítséget, türelmet és hogy mindigOn 21th June 2024 (Friday) from 8.30 PM onwards.(D-247 Azad Nagar Near by Pandhye circle,Bhilwara)On 19th December 2025 (Friday) from   6.00 am to 8:00 am#2173, Patri Mohalla
Statistics Created today: 7 Created yesterday: 10 Created 7 days: 60 Created 30 days: 267 All ecards: 360827
Copyright by CreateGreetingCards.eu