Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Liefste Natasha

Ads
Liefste Natasha
Create a similar
Send a card
The content of the card
Liefste Natasha
Baie geluk met jou verjaarsdag. Ek
bring vandag spesiaal vir jou klippies om jou voete vas op die rots te hou.'n spieël sodat jy kan sien hoe wonderlik en uniek jy is. 'n sakkie met woorde wat sê hoe spesiaal jy is. Skulpies om jou te herinner dat die siel hoog en laag gety moet ervaar om vervuld te wees.
En 'n bondeltjie Lief de uit my hart uit. Daar word vandag met baie liefde aan jou gedink en net die mooiste wense vir jou gebring vir iemand besonders, iemand wat baie na aan my hart lê. Baie dankie vir die pragtige mens wie jy is.
Jy moet baie Lekker verjaar!
xxx
Liefde Ma Rina & Jaque
Similar cards
Inspirations
On 15 January 2024 (Monday) at 06:00 pmWe request the pleasure of your company to join us at the Aqeeqah of our beloved childrenOn Sunday, 27th February 2022 at around 10’clockParamjit Singh & Balvinder Singh10th October 2022 | MondayGuruji Satsang
 
 Gurupariwar
 
 You are lovingly invited on 
 2nd September at 12 Noon
 to thank Gu
Statistics Created today: 103 Created yesterday: 84 Created 7 days: 1329 Created 30 days: 3783 All ecards: 329243
Copyright by CreateGreetingCards.eu