Create a similar
Send a card
The content of the card
My liefste Duif
Jy was en is nogsteeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan in elke besluit wat geneem moet word,maak nie saak of dit goed of sleg is nie.Dit is nie altyd maklik nie, maar ons liefde vir mekaar maak als die moeite werd.
Ek sal jou altyd lief
hê met my hele hart. Dankie vir die jare wat jy my al gegee het en ek hoop vir nog vele meer saam jou.
Gelukkige Verjaarsdag
Jou vrou
Statistics
Created today: 1
Created yesterday: 212
Created 7 days: 1702
Created 30 days: 3651
All ecards: 328840
Copyright by CreateGreetingCards.eu