Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

My liefste man Johnny

Ads
My liefste man Johnny
Create a similar
Send a card


Zbieramy na nowe darmowe kartki!

The content of the card
My liefste man Johnny
Jy is nogsteeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan soos wat jy langs my staan. Dankie vir 41 jaar van getroude lewe. Mag die Here ons huwelik aanhou seën dat ons nog baie jare saam ons lewenspaaie stap.
Ek het jou baie lief!
Gelukkige huweliksherdenking
Liefde
Jou vrou
Marenda
01/12/2025
Similar cards
Inspirations
Nagymama ha te nem volnál(Grand son of late Janab Mohammed Mustahafa & late Muthumma beevi and Ishakuttty umma & late IsmailHappy First Wedding Anniversary Bhai and Bhabhi with your Little Angel(s/o Mrs. Lalitha & Mr. Gopal Acharya, Indiranagar, Udupi)Luit wat geneem moet word,maak nie saak of dit goed of sleg is nie. Dankie vir 6 jaar van getroude l
Statistics Created today: 1 Created yesterday: 9 Created 7 days: 45 Created 30 days: 264 All ecards: 360803
Copyright by CreateGreetingCards.eu