Create a similar
Send a card
The content of the card
My liefste man Renier
Jy is nogsteeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan soos wat jy langs my staan. Dankie vir 16 jaar van getroude lewe. Mag die Here ons huwelik aanhou seën dat ons nog baie jare saam ons lewenspaaie stap.
Ek het jou baie lief!
Gelukkige huweliksherdenking
Liefde
Jou vroutjie
Mariekie
Statistics
Created today: 203
Created yesterday: 138
Created 7 days: 1001
Created 30 days: 2757
All ecards: 327741
Copyright by CreateGreetingCards.eu