My liefste vrou Sintiche Gagiano
Create a similar
Send a card
The content of the card
My liefste vrou Sintiche Gagiano.
Jy is nogsteeds my groot liefde.
Ek kan nie my lewe sonder jou sien nie.
Jy is my rots, steenpilaar, sielsgenoot en my beste vriend. Ek sal altyd langs jou staan soos wat jy langs my staan. Dankie vir die laaste jaar van getroude lewe. Mag die Here ons huwelik aanhou seën dat ons nog baie jare saam ons lewenspaaie stap.
Ek het jou baie lief!
Gelukkige huweliksherdenking
Liefde
Jou man
Eric Gagiano
30/07/2023
Statistics
Created today: 63
Created yesterday: 56
Created 7 days: 440
Created 30 days: 2312
All ecards: 324926
Copyright by CreateGreetingCards.eu