Createa free cards
Searchmade ecards
Wishesbase wishlist

Spesiale verjaardag wense vir n spesiale sussie

Ads
Spesiale verjaardag wense vir n spesiale sussie
Create a similar
Send a card


Jeśli chcesz się nas wesprzeć? możesz postawić kawkę

The content of the card
Spesiale verjaardag wense vir n spesiale sussie!!

Baie baie geluk met jou verjaardag!! Dit is ons gebed dat die Here jou ryklik sal seën, nie net vandag nie, maar ook elke dag vorentoe. Mag Hy vir jou n toevlug en bergvesting wees! Mag Sy goedheid en guns jou volg elke dag van jou lewe!!!

Hoop jy het jou daggie terdeë geniet saam met almal wat vir jou omgee en vir jou lief is!
Lief vir jou!

Ons 4tjies in Kanada
Similar cards
Inspirations
Gelukkige 80ste verjaarsdag Tannie MagdaTo Vaneesha kuttyNagyon Boldog Névnapot KìvánokSok minden szépet és jót kívánok,nagymamadGelukkige 84ste verjaarsdag Ma!  Mag ma se spesiale dag gevul wees met baie liefde en gelukPrajeme ti zo srdca všetko najlepšie k narodeninám
 
 Jana & family
Statistics Created today: 7 Created yesterday: 6 Created 7 days: 52 Created 30 days: 259 All ecards: 360853
Copyright by CreateGreetingCards.eu