Create a similar
Send a card
The content of the card
Esti Gilpin - My vrou
Afstand en min sien van mekaar beteken nie ek het jou minder lief en mis jou nie.
Inteendeel ek is baie liewer vir jou omdat ek jou so oneindig baie mis
Jy is my eerste gedagte wanneer ek wakker word en laaste gedagte voor ek aan die slaap raak.
Lief en mis jou ontsettend baie
James Gilpin - Jou man
Statistics
Created today: 134
Created yesterday: 95
Created 7 days: 875
Created 30 days: 2611
All ecards: 327534
Copyright by CreateGreetingCards.eu